Adendorff Machinery Mart Catalogue - 2020/08/31-2020/09/05 (Page 3)

nuut in ons winkels koop nou wifi-inspeksiekamera skoonmaakboorskoop vir visuele inspeksie selfoon slegs vir illustrasie doeleindes professioneel professioneel gscope-004 die mac afric wifi-inspeksiekamera is 'n nuttige toestelletjie wat 'n moet is om te hê! gebruik in die motor- en ingenieursbedryf deeglike en nie-vernietigende inspeksie • 'n deels onbuigbare pyp buigsaam en fatsoeneerbaar professionele ontwerp verenigbaar met ios en android kan foto's en video's neem gscope-005 hierdie hand-boorskoop word gekenmerk en nie-vernietigende inspeksie van klein • met die 2-rigting-artikulering van + 175° kan enige moeilik bereikbare ruimte sonder 'n dooie hoek besigtig word • kamera van 6,0 mm in deursnee skermhelderheid en 7"-led-helderheid kan • foto- & video-opnamefunksie gscope-006 die mac afric-skoonmaak-kameraboorskoop word gekenmerk deur 'n geïntegreerde druklug- skoonspuithegstuk met dubbelfunksie wat hierdie innoverende boorskoop ideaal maak om die "vuil probleemarea" binne 'n lugversorgverdamper of motorwaterverkoeler op te spoor om vullis of eenvoudig aan 'n kompressor en voeg 'n geskikte lugversorging- en verskeie ander gebiede sysproei-kamerakop-ontwerp • vereis kompressor professioneel ons mac afric elathe-750 is voortreflik werktuigkundig puik presisie hierdie model uitstekende waarde vir geld asook die keuse van die professionele elathe-750 sweishelm met outomatiese verdonkering professioneel eweldh-004 laai van battery noodsaaklik hierdie model is toegerus met 'n vinnigruil-beitelhouer wat die opsteltyd verminder vir maklike werkverrigting daarbenewens is die draaibank voorsien koelmiddelstelsel en gekenmerk deur 'n vir hoë akkuraatheid en herhalende draaiwerk besoek ons webtuiste vir gedetailleerde spesifikasies slegs beskikbaar vanaf sekere takke mac afric stander vir elathe-750 die verskuifbare mac afric r6495 gereedskapkabinet met 7 laaie tcabin-006 is 'n noodsaaklike bykomstigheid vir outomatiserings- en werkwinkelgebruik langtermyndiens en veiligheid te verseker elathe-751 • puik meerdoelige ontwerp veiligheidslaaigrepe • swaardienshandvatsel • swaardiensrolwiele opsioneel ekstra kliek & afhaal bf&w